advertisement
Question
Posted by: Elize | 2008/06/03

Ruk van been

My dogter het 'n identitiese tweeling dogtertjies van 4 maande gebore op 35 weke. Skielik het die een se beentjie begin ruk die oomblik wanneer sy vasskop teen iets, bv as sy op jou skoot sit en die voetjie druk teen die bed, dan begin die been te ruk, so asof daar 'n senuwee is. Is dit iets om oor bekommerd te wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Beste Elize
Dit hoef nie noodwendig iets te wees om oor bekommerd te raak nie, maar neurologiese (senuwee) uitvalle word wel binne die eerste jaar duidelik. Ek sou aanbeveel dat jy 'n vroee intervensie kliniek in jou omgewing besoek. Dit is mense wat spesialiseer in premmies en 'n "special interest" het in neuro-ontwikkeling. Indien jy nie iemand kan opspoor nie, kontak asb www.littlesteps.co.za. Groete Welma

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement