advertisement
Question
Posted by: lw | 2007/12/10

rugwerwels

my rugwerwels voel of dit dikwels uit plek uitskuif. my rug maak gereeld erge klapgeluide, en ek het tans erge rugpyn en spasmas. ek is geleer hoe om my rugwerwels weer in plek te druk met behulp van n tweede persoon wat op die werwels druk met sy handpalms, totdat hulle terugspring. is dit gevaarlik en kan dit skade aanrig?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageChiroDoc

Tuis behandling is beslis 'n BAIE GEVAARLIKE prosedure. Jou rug is te waardevol om sulke onverantwoordelike stappe te neem. Raadpleeg liewers 'n deskundige soos 'n Chiropraktisyn vir meer doeltreffende resultate.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Sannie | 2008/09/13

Ek het sedert 1997 erge rugpyn/ Julie 2002 het ek ' n diskektomie by L5/S1 werwels gehad, November 2004 het ek skroewe by L5/S1 gekry, November 2006 is skroewe verwyder aangesien een skroef teen been gedruk het en baie pyn veroorsaak het. Desember 2007 het ek ' n fasetblok en radio frekwensie by L4/L5 en L3/L4 gekry. Pyn is nog steeds erg. Pelvisie kongestie sindroom is by my gediagnoseer en het ek histerektomie gekry wat ons gehoop het rugpyn kan verlig. Ek het nog steeds erge rugpyn. Ek het 8 kilo' s intussen verloor. Die pyn is ' n brandpyn in my lae rug. Ek kan soms nie langer as ' n uur sit nie, dan voel dit of my sitvlak doodgaan en my bo-bene raak ontsettend lam. As ek soms le begin my bene baie pyn en ruk-ruk kort-kort. Ek kan nie ver stap nie, het geweldig baie pyn in lae rug. Volgens die dr het ek ' n meganiese rugprobleem. Gee asb u kommentaar. dankie

Reply to Sannie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement