advertisement
Question
Posted by: Louis | 2005/07/07

Rug pyn, het geen smaak of reuk nie

My vierde en vyfde werwels van onderaf is "gefuse" met yster penne en skroewe die disk is verwyder. Ek het geen ander siektes nie ek is 55 jaar oud en ek het die dokters gevra om die nakotiseer te vra maar hy se niks het verkeerd geloop nie wat ek nie glo nie want hulle beskerm mekaar mos altyd.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Louis, die volgende stap sal wees om ‘n neuroloog te sien. Sterkte.
PS. Jy moet onthou ek is ook ‘n dokter en dis nie baie slim om iemand te beledig wanneer jy om hulp vra nie – dus moenie met dieselfde houding by die neuroloog om hulp aanklop nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement