advertisement
Question
Posted by: SZ | 2007/07/23

ROOIBOS TEE

Liewe dok, my seuntjie is 15mnde oud en BAIE GESOND. Kan dok vir my sê doen ek verkeerd om vir hom 2 X 250ml bottel rooibos tee deur die dag gee? Ek koop shoprite se brand wat sê caffeine free/ low tannin. Asb gee vir my duidelikheid op die onderwerp want my skoonma sê my man het bloedarmoede weens rooibos tee gekry. Want hy kon nie gewone melk drink nie en sy moes soya melk aanskaf en tussendeur rooibos gee.
Baie dankie vir u raad en belangstelling.
Groete
SZ

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Baie dankie dat jy health24.com besoek het.

Wees asseblief gerus, aangesien jy glad nie verkeerd doen deur vir jou seuntjie Rooibos Tee te gee nie, want dit is hoog in anti-oksidante.

Bloedarmoede word gewoonlik veroorsaak deur 'n tekort aan yster elemente in jou dieet. 'n Goeie multivitamien kan help met yster aanvulling.

Ek hoop die bogenoemde stel jou gerus.

Groete


Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement