advertisement
Question
Posted by: Daisy | 2007/04/19

Riseksie - Snit bo aan baarmoeder

Ek is 35 en sukkel oor die algemeen met pynlike menstruasies en ook Candida so nou en dan.

Ek het onlangs met my ginekoloog gepraat om te kyk watter opsie die beste gaan wees om menstruasie te verminder of dalk te stop. Die twee opsies is histerektomie of reseksie. Hy het gesê dat riseksie 'n snit is wat gemaak word aan die bokant van die baarmoeder. Dit sal dan veroorsaak dat menstruasie gedeeltelik of heeltemal kan verdwyn en dat pyne sal verminder. Ek wil nie nog kinders hê nie, inteendeel het ek reeds 2 pragtige dogters. Ek is net bang dat ek nagevolge of verdere probleme gaan hê as ek die operasie ondergaan. Sal die oprasie lei tot 'n histerektomie aan die einde van die dag?

Ek het 'n week gelede my menstruasie gehad, maar daarna infeksie en ook blaas ontstekening gehad. Gister het ek 'n onwelriekunde afskyding gehad en daar het 'n stukkie van my Lillet wat agter gebly het, uitgekom. Ek is bekommerd dat daar nog meer agtergebly het. Ek is hoogs geireteerd en voel baie af. Ek weet nie of dit dalk is van die infeksie is wat ek nou so voel nie.

Ek wil asseblief raad hê oor die opsie van riseksie. Nadele en voordele.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You should see a doctor if you are worried that part of the tampon is still inside.
Endometrial resection works well in about 80% of cases. The remainder tend to have pesistent symptoms and end up with hysterectomies. The resection is a smaller procedure with fewer complications, so it is worth a try.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: J Gryffenberg | 2013/10/11

Hi, Ek het endometriele reseksie laat doen in 1999, het baie pyn gehad tydens menstruasie, die genikoloog het dit aanbeveel vir pynvermindering, het nie weer menstruasie gehad daarna nie, wou ook nie nog kinders he nie. Ek het egter omtrent 'n jaar gelede weer erge pyn begin ervaar (op die tyd van die maand wat die menstruasie sou gewees het). Het gister 'n ginekoloog gaan sien, sal nou moet gaan vir mini-laperoskopie (sist verwydering). Wat is die naam van die procedure in engels, hy het nie mooi verstaan wat ek prober se het nie. Kan jy dalk help? Groete

Reply to J Gryffenberg

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement