advertisement
Question
Posted by: G | 2004/10/28

Ringnek - blaaislaai en komkommer

My ringnekkie is mal oor blaarslaai en komkommer, nou het iemand my vertel dit is nie goed vir hom nie. In die boeke wat ek gelees het staan daar slegs dat advokadopeer sleg is vir hom. Kan ek aanhou met sy blaarslaai en komkommer?
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Blaarslaai bevat n natuurlike lakseermiddel, en kan diarree veroorsaak as die dier n groot hoeveelheid inneem. N happie of twee sal waarskynlik geen skade doen nie. Komkommer in baie waterig en bevat nie veel voedingswaarde nie, maar het soveer ek weet geen verdere neweeffekte nie.

Dr WIllemien van Wyk
Voel en eksotiese dier veearts

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement