advertisement
Question
Posted by: Ansuné | 2004/11/17

Rescue Remedy

Hallo dr. Ek lees gereeld babatydskrifte en het al talle kere op artikels afgekom wat rescue remedy aanbeveel vir ma en baba wanneer dinge bietjie rof gaan. Ek het toe wel die druppels gaan koop en sien dat babas vanaf 4 maande 1 druppel mag neem. Maar ek sien ook op die botteltjie dat daar alkohol in die produk is. Die res is blykbaar alles natuurlike produkte. Is dit regtig veilig om vir 'n baba te gee?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ansuné, ‘n druppeltjie alkohol is nie regtig so gevaarlik soos wat mens sou dink nie. Ek skryf dit nie graag voor nie en ek sal more gou kyk wat presies nou weer daarin is. Herpos asb. jou vraag in ‘n paar dae sodat ek êrens het om my antwoord te pos. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement