advertisement
Question
Posted by: Ansuné | 2004/11/19

Rescue Remedy (2)

Hallo dr. Wil net opvolg op my vorige Rescue Remedy vraag - kan dit met 100% veiligheid vir 4 mde oue baba gegee word siende dat daar alkohol in is - wat is die moontlike risiko's daaraan verbonde? En enige newe-effekte (vir kinders en volwassenes)?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ansuné, ek kon nie die druppels in die apteek kry nie. Jy moet onthou dat hierdie middels nie aan dieselfde streng reëls en regulasies onderwerp word as medisyne nie en dat ek nie werklik kan sê wat moontlik kan verkeerd gaan nie. Ek dink nie jy sal sommer ‘n goeie pediater kry wat dit sal voorskryf nie want dis nie medisyne nie. Op die einde van die dag is al wat ek kan sê is dat ek dit nie sou voorskryf of vir my eie kinders sal gee nie. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement