advertisement
Question
Posted by: rene | 2004/12/04

regte eet patroon

Beste Dok,
Wil net graag 'n bietjie raad vra oor die regte eetplan wat ek kan gebruik, want daar is so baie mense wat se eet die en eet daai. Ek is op die oombloik 'n proefkonyn vir annique en hulle het my op die a bloed groep dieet gesit maar dit lyk nie asof dit werk nie. Is daar nie iets anders wat ek kan probeer nie, ek sal dit wardeer as u my kan help asseblief.
ek het ook by die gym begin oefen en het nou met 'n program begin saam met die instrukteur.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Rene, hierdie is meer ‘n vraag vir DietDoc (sy’t ‘n doktors graad in diëetkunde) as vir my. Persoonlik dink ek die bloedgroep diëet is ‘n pot bollie maar vra eerder haar opinie. Laat my gerus weet as daar iets is waarmee sy nie kan help nie of daar is iets anders waarmee ek kan help. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement