advertisement
Question
Posted by: Shirley | 2004/10/28

Regte dieet plan en kossoorte, wil aktief raak en gewig verloor.

Ek is vir die afgelope 2 jr baie onaktief gewees. Het vir 8 jr Korfbal gespeel en Comrades gehardloop. Ek het 'n aktiewe metobolisme gehad. Ek wil nou weer begin maar weet nie wat is die regte kosse om te eet om genoeg energie te hê en gewig te verloor nie en wat sal help om my metobolisme aan die gang te kry. Kan jy asb help? Ek wil weer begin hardloop en volgende weer korfbal speel.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Shirley
Die heel beste manier om jou metabolisme weer te stimuleer, is om weer aktief te raak en te begin oefen. Die sprekers op die Obesity Kongres wat ek verlede week bygewoon het, het oor en oor beklemtoon dat mense kan gewig verloor deur elke dag 30 min te oefen of te stap. Probeer 'n lae-vet, hoë-vesel dieet (kliek op 'Diet' en 'Weight loss' en 'Slimming Diet' vir 'n kopie) saam met die oefening.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement