advertisement
Question
Posted by: Lizzie | 2006/04/19

Regarding chreach

Hi daar.

Ek het 'n tweeling hulle was prem babies gewees die meisie was 1.750kg en die seun 2kg hulle is vandag nog klein gebou teen ander kinder hulle altwee weeg maar net 10kg hulle eet genoeg maar het nou en dan hulle eie wil hulle word die jaar 4.
Ek wil net raad he dink doc dit is 'n goeie ding om hulle volgende jaar in 'n kleuterskool te sit wat gegin met graad 00 en dan 0 en dan graag 1 so sal julle dan 7 word as julle graad een toe gaan.
Ek wil hulle nie agter hou nie ons is afr maar ek gaan hulle na 'n engels skool toe stuur en chreach die bediende kyk op die oomblik na julle. Dink doc dit is reg van my of hulle eers graad 00 toe te stuur as julle 6 word.
Vir my praat hulle baie goed, maar hulle is net so klein ek wil ook nie he hulle moet geboelie word nie.

Jou raad sal baie help

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Hallo Lizzie

Dis gewoonlik ‘n goeie idée om hulle kleuterskool toe te stuur (Graad 00 en 0) want hulle leer baie sosiale vaardighede aan. Die onderwysers sal dan daar vir jou kan toets wanneer hulle skool gereed is, en gewoonlik is dit goed om hulle graad een toe te stuur in die jaar wanneer hulle 7 word. As hulle tussen Januarie en Junie verjaar kan hulle daardie jaar gaan. Indien hulle in die tweede helfte verjaar kan hulle eers die volgende jaar gaan.

Hoop dit help

Vriendelike groete

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement