advertisement
Question
Posted by: ??? | 2005/11/21

re: vraag 6869

Haai Doc

Weer ek. In my vraag (6869) het u gepraat van verwydering van letsel weefsel. Wat behels dit? My chirurg is in Kaapstad en ek in PE. So ek gaan na my GP toe moet gaan. Ek word bitter min siek en was vir die eerste keer in my lewe in die hospitaal vir die operasie (het een van my niere aan my suster geskenk). So ek is baie senuwee-agtig om dokter toe te gaan. Die anti-inflammatorika het nie gehelp nie. So ek sal die ander alternatief moet kies.

Baie dankie vir u tyd...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

???, die behels die fisiese uitsny van die litteken weefsel, maar hopelik sal ‘n inspuiting voldoende wees. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement