advertisement
Question
Posted by: lizette | 2003/12/17

Raad op!

Hi!

Ek is 20 em 12 weke swanger. Ek kan nie my ouers se nie. Hulle gaan dit nie goed hanteer nie. Ek het al gaan uit vind oor 'n aborsie maar dis te laat en ek het nie die geld om aan te gaan met die volgende stappe nie. Nou wil ek graag weet wat kan ek neem om te verseker van 'n miskraam. Asseblief help my. Ek weet spyt kom te laat. My boyfriend weet hier van en ons praat elke dag daaroor. Asseblief help my.

Thanks!
Lizette

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It would not be a good idea to try and induce an abortion yourself. You could cause serious complications which could be longlasting. If you wish to have an abortion, it can be done up to 20 weeks if there is a good reason. If you do not have money, a state clinic would see you. Before you do this, you might consider what the other respondents have said. Parents have a way of coming round.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Zoe | 2003/12/18

I agree totally with the above replies.
I am sure your parents love you and will never leave your side. Sure right they are going to be disappointed and maybe even angry in the beginning but they will come around and you will regret ever thinking like this. Once your parents see your tunny growing they will fall in love with it...i mean its there blood too.
Think of it this way, that baby is there for a reason, everything happens for a reason. So please dont have an abortion, things will look up for you.

Good luck!!!
God Bless!

Reply to Zoe
Posted by: Sue | 2003/12/18

Lizette, ek stem 100% saam met Norma. Ek is self 25 weke swanger, en het 8 maande geneem voor ek kon swanger raak. En dit na 'n miskraam die eerste keer. Jou ouers het jou baie lief, en al gaan hulle aanvanklik baie onsteld en geskok wees, sal dit later tot hulle deurdring dat jy hulle nou op jou nodigste het, en dat hulle jou moet bystaan.

Soos Lizette sê, daar is miljoene paartjies daar buite wat enige iets sal gee om 'n 'n babatjie te hê. Daar is so 'n groot tekort aan aanneem babas, dat jy werklik 'n wonderlike daad sal doen as jy jou babatjie opgee vir aanneming. Maar gaan asseblief eers vir berading. Dit is 'n baie groot besluit om te neem, en jy gaan hulp nodig hê om dit te verwerk. Meeste Staats Klinieke gee gratis berading. Maar moet asseblief nie jouself of die baba skade aan doen nie. Jy is alreeds verby jou gevaar tyd, wat sal beteken as jy nou iets onverantwoordeliks doen om jou baba te "laat aborteer", jy net met die gevolge gaan sit as daardie babatjie eers gebore word. Ek belowe jou, sodra jy daai babatjie gaan begin voel beweeg binne jou, gaan jy heel anders oor hom dink. Vir my is dit nog elke keer wat ek my babatjie voel beweeg, 'n absolute wonderwerk.

Moet asseblief nie iets onverantwoordeliks doen nie. As jy regtig nie die babatjie wil hou nie, gee haar eerder op vir aanneming.

Reply to Sue
Posted by: Norma | 2003/12/17

Ek glo dit gaan nie maklik wees om jou ouers te se nie, maar doen dit, hulle is baie lief vir jou.... en na die skok sal hul verstaan, hulle sal jou nie net los nie.

As ek jy is oorweeg ek eerder aanneming, ek is 26 en 8 weke swanger, en ek is een van die gelukkiges wat nie so lank gewag het nie, net 4 maande toe is ek swanger, maar daar is duisende vroue wat so graag n baba wil he, en om een of ander rede kan hul nie, dink daaroor.
Jy gaan iemand se hart so bly maak......
Ek wens so jy kan die tyd geniet, dit is regtig n wonderwerk om swanger te wees, tussen al my moodswings en al is dit die beste gevoel ooit.

Praat met jou ouers, jy moet nou die verantwoordelikheid vat vir jou aksies.
En dink seblief daaraan om eerder jou baba vir iemand te gee wat regtig n gesin wil he.

Baie sterkte...

Reply to Norma

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement