advertisement
Question
Posted by: Niki | 2008/01/11

Raad nodig asb.

My ma is 'n alkholis vandat ek kan onthou. Sy het my en my pa al so afgekraak dat ons geen selfbeeld oor het nie. Sy het al soveel mense seer gemaak en soveel verkeerd gedoen in die lewe bv. by my ander sister se man aangele, my pa verneuk jare terug ens. My ouers is 30 jaar getroud en my pa is my hele lewe. Hy het besluit om van my ma te skei omdat hy haar gedrinkery nie meer kan van nie en ook nie die mental abuse nie. Sy het gese sy wil ophou drink om haar huwelik te red maar hoe? Sy het geen wilskrag nie. Wat van die inplant? Of antibooze? Help asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Niki

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy 'n dokter besoek en die opsie van die inplanting van "antibuse" bespreek. Julle moet ook 'n Sielkundige konsulteer om die familie te behandel en by te staan.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement