advertisement
Question
Posted by: Anita | 2004/12/20

Raad Nodig<br>

Ek het 'n ruk terug geskryf en gesê dat ek laat is met my priode. Ek het pil gelos. Toe het ek 'n 20 dae siklus gehad vir 2 maande. Ek is nou al op dag 32 en nog geen priode nie. Het vanoggend net 'n donker bruin afskeiding gehad. En nou is dit weer weg. Moet ek maar nog 'n paar dae wag en dan 'n toets doen. En kan dit moontlik wees dat ek wel swanger kan wees? Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It could just be that your cycle is readjusting, but the only way to know for sure would be to do a pregnancy test.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Golly | 2004/12/20

Anita,

Nadat jy die pil gelos het mag jou siklusse vir 'n paar maande ongereeld wees. Soms kom die endometrium nie eweredig los van die baarmoeder wand nie, en kry jy die bruin afskeiding 'n dag of 2 voor jou periode begin.

Indien jy seks gehad het die afgelope maand is dit ook moontlik dat jy swanger kan wees. Ek sou voorstel jy wag tot ongeveer dag 35 van jou siklus en as niks nog gebeur het nie, doen dan 'n swangerskap toets. Dit behoort dan 'n baie akkurate resultaat te gee. Indien jy nie swanger is nie en jou periode steeds weg bly beteken dit dat jy nie die maand ovuleer het nie. Sien jou gynae - hy/sy sal dan jou siklusse kunsmatig probeer reguleer.

Voorspoed!

Reply to Golly

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement