advertisement
Question
Posted by: Anita | 2004/12/10

Raad nodig

Ek is nou vir 3maande van die pil af. My siklus is so 20 dae uit mekaar uit vir laaste 2maande. Ek is nou by dag 22 en nog glad nie my priode gekry nie. Ek voel moody het kopseer. My gestel voel af. Ek wil net weet of daar dalk 'n kans is dat ek dalk swanger kan wees. Moet ek wag tot 28 dae en sien wat gebeur. Asb enige raad welkom.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I'd suggest that you wait a bit longer before testing.
You may still be adjusting to being off the Pill.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anita | 2004/12/10

Baie Dankie Pokkel.
Ek sal wag vir 28dae en sien wat gebeur.
Geniet jou naweek.

Reply to Anita
Posted by: Pokkel | 2004/12/10

Jy is nog in die fase waar jou periodes probeer normaliseer na die gebruik van die pil.
Daar is 'n kans dat jy swanger is, maar ek sal voorstel dat jy wag tot dag 28 of later voordat jy toets. 'n Gemiddelde siklus is 28 dae. Dus beteken "laat" eers omtrent na 28 dae, en behoort enige tuis swangerskaptoets vir jou 'n postief te wys as jy swanger is.

Reply to Pokkel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement