advertisement
Question
Posted by: Chanel | 2007/12/09

Raad asb.

Hello Doc,
Ek wil asb. doc se raad he!
Ek 22, het so 2jaar terug 'n pitsweer tussen my boude naby my stuitjie gehad maar die "pit" het nie uitgekom nie so ek kry elke 2de maand die pitsweer wat geweldig seer is en die hardgeid versprei ver. Ek gebruik treksalf, trekplasters, betadine en germaline maar eers na so 2 - 3 weke loop die goed uit. Dan maak dit 'n gat! My ouers se my bloed is vuil. Ek het huidiglik een en voel of ek wil huil! Ek kan letterlik nie sit nie. Ander se weer ek moet dit met 'n warm bottel uittrek of iets. Wat kan ek doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Chanel
Kry asb by jou dokter antibiotika en sodra dit 'n punt maak, gaan dokter toe dat hy dit vir jou behoorlik dreineer sodat dit nie herhaal nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: nadia | 2008/02/12

ek het n pitsweer so 1 week terug gekry op my bo boud, dis baie seer en ek kan nie slaap met die pyn nie, wat sal die pyn verlig??????

Reply to nadia

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement