advertisement
Question
Posted by: Thea | 2007/03/08

Raad

Goeiedag,

My knie is verskriklik geswel en ek was al by die dokter omtrent 'n maand terug. Die het vermoed dat ek my kraakbeen beseer het. Is daar iets wat ek kan doen sonder om te gaan vir 'n operasie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Thea
Dis moeilik om te sê - jy het waarskynlik 'n artroskopie nodig - hulle kyk met 'n baie klein kameratjie deur 'n 1 cm snytjie presies wat daar binnekant gebeur het - ek dink jy moet 'n ortopeed sien voor die knie styf word of arthritis kry.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement