advertisement
Question
Posted by: brown eyes | 2004/11/25

RAAD

Al die gay girls daar buite wil net weet wat het julle te se oor my geval het n girl ontmoet ken mekaar nou 5 maande een maal
saam geslaap maar van haar kant af net goeie vriende doen
wat ek kan vir haar gaan baie uit saam maar behandel my tenoor
ander as haar vriendin slaap vriendinne saam of wat kan dit wees.Toe ons die aand saam slaap wat dit net wonderlik.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

EMc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

12
Our users say:
Posted by: Gerty | 2004/11/25

dis mos waaroor die 69 in die eerste plek gaan?

Anyway, as sy gehuil het, dan is dit dieselfde as wanneer ons as 'n 17 jarige gehuil het as ons boyfriend ons die eerste keer gevinger het: ons bodies soek dit maar ons voel skuldig dat ons so iets doen.

Reply to Gerty
Posted by: Zobbo | 2004/11/25

Rim her sister

Reply to Zobbo
Posted by: Bozo | 2004/11/25

Muff dive

Reply to Bozo
Posted by: Gerty | 2004/11/25

Jammer, ek weet seker wat dii ts, maar kan nie uitfigure wat 'n M/D is nie?

Reply to Gerty
Posted by: mEmE | 2004/11/25

Hoekom vra jy haar nie,hoe sy regtig oor jou voel nie,en het daai een aand vir haar iets beteking, of was dit haar eerste keer dat so iets met haar gebeur het, (bedoel saam met n ander vrou)

Gerty- Sy vra raad... Hoekom moet sy vir jou in detail beskryf wat sy gedoen het,,dit gaan haar nie help nie.. Maar wel seker vir jou n skop gee...... Ek dink persoonlik jy is n MAN... en nie n vrou nie, want enige een weet hoe en wat saam met n vrou,,al se jy,jy wil dit probeer dan sal jy navorsing daaroor doen, en nie ander probeer uit byt nie...As jy wel n vrou is en dit wil probeer kontak my dan SAL ek jou wys hoe....

Me,, as jy haar nie raad wil gee nie,,moet haar nie kriteseer nie, mense maak ook foute......

Reply to mEmE
Posted by: Angel | 2004/11/25

Brown eyes , jy klink vir my te veel Butch.Miskien geniet sy dit meer om saam met fyner meisies te slaap.Gebruik jou net vir beskeming by die jolls.Haal jou mans horlosie af , en trek meer vroulik aan.Laat groei sommer jou hare en skeer jou snor.

Reply to Angel
Posted by: brown eyes | 2004/11/25

Me
gaan van die forum af wie het jou nou vir iets gevra
is jy juffrou rootenmaaier

Reply to brown eyes
Posted by: me | 2004/11/25

jy spelling is vreelik sleg, bestudeer asseblief die woordeboek, en kyk na jou sinne

Reply to me
Posted by: Raad | 2004/11/25

Mekaar 69 gegee het haar n M/D gegee alles wat net regtig
mooi was sy het daarna gehuil maar sy wys my nie haar
gevoelens nie.Ek is die een wat alles doen so ook in die bed
ek het eerste toenadering gesoek en dit het net gebeur ek
weet nie dit voel of ek dit maar net moet los.

Reply to Raad
Posted by: Gerty | 2004/11/25

Nee, Vrou, ek wil dit ook probeer maar weet nie wat (fisies) om te doen nie. Toe nou, jy's naamloos, vertel my wat het julle gedoen.

Dalk hou sy net liggaamlik van wat julle gedoen het en niks verder nie (soos sommige mans ons ook wil misbruik).

Reply to Gerty
Posted by: Brown eyes | 2004/11/25

Alles onder die son wat jy aan kan dink Gerty is jy ook
gay of n man so wat dink jy miskien was ek nie goed
genoeg nie of moet ek haar ophou so bederf.

Reply to Brown eyes
Posted by: Gerty | 2004/11/25

vertel ons eers mooi in detail wat jul die aand met mekaar gemaak het

Reply to Gerty

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement