advertisement
Question
Posted by: P | 2004/10/15

Q -Diablo

Luister jy nou vir my, ek oordeel nie en ek sit myself nie in 'n sekere posisie nie. Die feit is om Christelik te wees beteken opsigself niks, baie mense is Christelik en sal in die hel beland omrede hul nie wedergebore is nie. En wat Satanisme aanbetref, die Bybel se nie verniet dat dit gaan oor 'n stryd teen die bose geeste in die lug nie, baie mense dink satanisme is net 'n lekker bangmaakstorie of sommer 'n gier, dit is nie. Dit gaan werklik oor die Satan teenoor God in die sin dat Satan mense wil afrokkel en hul lewens vernietig, wat hy natuurlik op baie verskillende wyses ook doen, maar dit gaan oor sonde. Geen twyfel dat satanisme werklik geestelike krag put vanaf Satan en (afgesien van rituele waar hulle mense se liggame skade kan berokken of doodmaak) bv 'n vloek kan uitspreek oor iemand of op 'n geestelike manier mense teister en be-invloed, en al hoe mens dit kan bekamp is in die naam van Jesus Christus. So, as jy niks weet nie, moet dit nie openbaar nie, hou jou onkunde en beledigings vir jouself. Iemand soos Diablo wat ligtelik praat van rondspring tussen satanisme en christendom is ernstig vasgevang in Satan se web, hy maak nie grappies nie, ja, hy grap dalk oor wat hy se, maar as dit regtig is, is hy in sy moer in en dis nie met behulp van 'n menslike besluit alleen wat hy daaruit gaan kom nie.
Ek sit nie in 'n glashuis en gooi met klippe nie, maar ek weet waaroor dit gaan.

Q Jy se ek moer vir Diablo help, raad gee, hy weet meer van al hierdie dinge as jy, hy het keuses gemaak in die lewe, al hoe hy daar uit kan kom is om met die hulp van 'n geestelike berader (wat ek nie is nie) ontslae te raak van demone wat hom tans bewoon. Ja, jy lag, toemaar die meeste NG Predikante weet ook nie hiervan niewant hulle is nie opgelei om met so iets te deel nie, dit maak nie deel uit van dit wat die drie susterk kerke predik nie, dis volgens hulle dinge van die "outyd" nes alle ander dinge van die Bybelse tyd volgens hulle "geskiedenis" is. En, ja, ek het jy kan en het moontlik ook 'n demoon in ons, een of meer wat ons wetend of onwetend in ons toegelaat het. So moenie vir my se ek moet hom raad geen nie, hy weet van al hierdie dinge as hy voorheen 'n satanis was/nog steeds is.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Diablo | 2004/10/15

Dankie dat jy nie mense kruisig nie.

Reply to Diablo
Posted by: Q | 2004/10/15

E k gaan nie met jou betrokke raak in wat reg en verkeerd is nie, ek het jou teregwys en uit jou reaksie kan ek sien waar jy staan. Al wat ek probeer doen het en ander wat ook komentaar gegee het was om vir hom te help om oor sy verloorder gevoel te kom, jy het met vuur en swael op hom afgegaan, as n christen wat lank op die pad is het ek hom probeer help en nie plat trap nie. Jy kan wat ek gese het vat of los dis jou keuse maar om iemand wat nog jonk in die ding is as christen plat te trap oor sy onsekerheid sal hom net laat rug gaan na n plek waar hy aanvaar word al is dit verkeerd en weet jy as ons dan nou moet bybel praat dan gaan sy geestlike bloed geeis word van jou hande. Kyk na die ding in perspektief mens dis al wat ek verder te se het oor die ding!!! Lekker naweek v jou!!!

Reply to Q

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement