advertisement
Question
Posted by: juanita | 2005/01/11

Pynlike seks

Ek het 'n chroniese infeksie in my baarmoeder en ek verstaan dat ek nie nou al 'n hesterektemie sal kan he nie, maar ek en my man het vreeslike pynlike seks. Dis asof ek vreeslik klein is en baie droog en na die tyd is my man se penis rou en vat dit 2 weke voor dit gesond is. Wat kan ons doen om dinge beter te maak. Ons kan nie ophou om seks te he tot my baarmoeder verwyder is sodat daar geen infeksies is nie. Dis regtig baie seer. Help my asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

If the pain is deep inside, it is probably related to the womb infection and only the hysterectomy will sort that out. It sounds though like you may have a vaginal infection as well. You could try using KY jelly for the dryness, but may need treatment for the vaginal infection as well. Ask your doctor to take a swab to see what type of infection it is so that you get the right treatment. Your partner should be treated too.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Molly | 2005/01/12

Star waneer moet jy die Elizasbeth Ann's babasjampoo aansmeer, as jy alreeds die vaginale infeksie het of dit aansmeer om n vaginale infeksie te voorkom. Ook omtrent hoeveel moet n mens aansmeer?l

Reply to Molly
Posted by: Star | 2005/01/11

Juanita, is jy seker die infeksie is in jou baarmoeder? Het julle al KY jelly gebruik, dit het nogal vir ons gewerk. En julle foreplay, is dit lank genoeg want dit maak ook dat 'n mens natter is. As dit urienweg of vaginale infeksie is, kan jy Vitamin C inneem, ek drink Scorbex, 1000 mg per dag, dit werk soos 'n bom. En vir vaginale infeksie kan jy Elisabeth Ann's babasjampoo aansmeer ('n raad van my gynea), dit werk. Sterkte, en moenie ophou nie!!!

Reply to Star

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement