advertisement
Question
Posted by: Corne | 2007/03/26

Pynlike oë

My suster se seun kla dat hy nie sy oë kan rol nie en ook nie daarop kan druk nie dan pyn sy oë. Hy sê dat sy oogkaste seer is. Ek moet sê hy slaap baie min en is gereeld aan die kuier. Kan alkohol die oorsaak daarvan wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Corne
As sy oe baie rooi is, kan dit dalk van ooreising wees, maar hy kan dalk ook verhoogde oogdruk wees, ek stel voor hy vra 'n oogkundige om net sy oogdruk te toets. Dis nogal belangrik want kan oor die lang duur blindheid veroorsaak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement