advertisement
Question
Posted by: rina | 2007/12/05

pynlike heupe

Ek is 25 jaar oud. Van kindsbeen af het ek gedurig pyn in my heupe, partykeer net een of die ander, ander kere albei. Dit gaan gepaard met (veral regs) 'n skeur/klap geluid wanneer ek loop. Partykeer is dit so erg dat dit voel of my been gaan ingee as ek te groot treë gee. Wanneer ek op my sye lê het die heup wat bo is gewoonlik 'n verlammende brandpyn. Gedurende die dag as ek sit, staan of loop gaan my regtervoet se tone dood. Ek is redelik aktief maar die pyn in my heupe laat nie altyd toe dat ek kan doen wat ek graag wil nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Rina
Ek stel voor jy gaan sien 'n rumatoloog of 'n ortopediese chirurg wat vir jou goed kan ondersoek en die nodige bloedtoetse en x-strale kan doen om vas te stel waar die pyn vandaan kom.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: SONJA | 2015/08/18

Ek het ook dieselfde probleem met my heupe. Wat ek wel kan byvoeg is dat die pyn patykeer van die heup na my voete gaan. Die Dokter by die staatsklenieke kan nie help nie en hulle het nie medikasie nie. Nou loop ek maar so met die pyn elke dag. Patykeer is die pyn so erg dat ek so moeg is dat ek al 19:00 slaap

Reply to SONJA

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement