advertisement
Question
Posted by: Wendy | 2007/12/03

pynlike heupe

Ek is 32 jaar oud en vir die afgelope paar maande kry ek vreeslike pyne in my heupe. Dit is soms so erg dat ek nie kan slaap nie. Ek staan dan ook op met die pyn. Dit is 'n brand pyn wat soms in my rug en bene in trek. Deur die dag is dit soms ook vir my moeilik om op te staan en weer te loop, veral as ek 'n rukkie gesit het.
Enige raad sal welkom wees.
Dankie
Wendy

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Wendy
Dit klink na 'n vorm van artritis, maar 'n genees heer behoort jou te ondersoek en 'n paar ander toetse te doen en moontlik x-strale te kry om die oorsaak hiervan vas te stel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement