advertisement
Question
Posted by: cv | 2007/12/13

pyn op die krop

My vrou het so 'n jaar en 'n half terug 'n mantelvlies operasie gehad.Gisteraand het sy die verskriklikste pyn op die krop van haar maag gehad, die pyn was so erg dat sy begin huil het van pyn.Gelukkig het dit na 'n ruk bedaar en kon sy weer rustig slaap.
Sy het egter net voor sy gaan slaap het,geeet soos normaal, kan dit wees dat die kos nog nie deur die kanaal was nie,en kan dit nog gebeur na so 'n lang tyd na die opersasie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cv
Ek dink nie die kos sou nie deurgegaan het nie, maar miskien het sy 'n slukderm spasma gehad of het daar tog suur deurgestoot en die slukderm gebrand. As dit kort-kort gebeur moet sy dalk maar weer gaan vir 'n gastroskopie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: isabel | 2013/08/07

my dogter het n pyn op haar krop na die geboorte van haar baba wat nou twee maande oud is sy het n kysersnee gehad . ons was by drie dokters al die medisyne help nie wat kan ons gebruik

Reply to isabel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement