advertisement
Question
Posted by: LIZE SCHEEPERS | 2018/06/20

pyn in linker sy na regter sy

Goeie middag ek het vir die laaste 3 weke pyn in linker sy na regter sy ervaar waar ek na my huis dokter was en hy ges het dis dikderm ontsteking en laas nag by 22h30 toe beging die pyn in my linker sy al weer

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2018/06/25

Hi

Het die dokter vir jou enige behandeling gegee vir jou dermontsteking? Ek sal voorstel dat jy n probiotika gebruik elke dag, maar die volgende stap is om te gaan vir n x straal of sonar of selfs n kolonoskopie, om seker te maak waar die pyn vandaan kom. Die moontlikheid is ook groot dat die pyn van die ovaries of blaas af kom. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement