advertisement
Question
Posted by: Levinia | 2006/04/19

Pyn in lies

Ek kry 'n pyn in my regter lies wat kom en gaan. Dit is soms so erg dat ek nie kan loop nie. Wanneer ek op my maag druk is dit wel sensitief maar ek het geen ander simptome, pyne of koors nie en voel oor die algemeen gesond.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Levinia
Jy se nie hoe oud jy is nie, maar lies pyn kan van jou heupgewrig af kom, of van jou vrouedele of van 'n breuk in die lies - jy moet maar dat jou dokter kyk en x/strale neem as nodig.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/10/01

helo ek het 'n brand pyn in my regtekant lies dit is baie gevoelig

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/08/31

Ek is 31 jaar oud ek het die laaste 3 maande pyn in my regter kant lies dit was nie so erg nie maar die laaste is dit baie seer Ek wil nie eers loop nie. En my been word dood ek is dame

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement