advertisement
Question
Posted by: L.O. | 2003/03/04

Pyn in hak-hoenderspoor?

My hak bly seer- ek word reeds lankal behandel. Ek het eenkeer 'n brief in 'n tydskrif gelees waar iemand ook daaroor kla en het die woord "hoenderspoor" raakgelees. Is daar so iets? Wat kan 'n mens nog laat doen om vas te stel wat fout is? Ek dra reeds 'n kussinkie in een van my skoene maar dit bly seer!
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

LO, in Engels is dit ‘n calcaneal spur. Dit word behandel deur kortisoon inspuitings en chirurgie wanneer die anti-inflammatoriese middels nie meer werk nie. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: LOUISE | 2016/01/11

DIE HOENDERSPOOR EK HET DIT OOK NOU SE MENSE AS JY GAAN VIR DIE OPERASIE SAL EEN OPERASIE NIE HELP NIE DIE BEEN GROEI WEER. NOU WIL EK WEET HOE LANK VOOR N MENS MOET GAAN VIR I TWEEDE OPERASIE.

Reply to LOUISE
Posted by: zELDA | 2016/01/06

die dokter het hoenderspoor by my diagnoseer. die inspuiting voor gestel, wat in elk nie vir lank sal help nie, en deksels seer is (volgens die dokter). ek is tans besig met physio, maar glo my dit raak net erger. ek moet eersdaags gaan vir n voet scan om n sool vir my skoene te kry, maar ek wonner of dit sal help. die pyn en ongemak raak net erger by die dag. my tipe werk vererger dit seker lik ook net, want ek moet heeltyd aan die loop bly.

Reply to zELDA
Posted by: ronel | 2015/03/07

Ek het vreeslik pyn onder my hak die dokter se is hoenderspoor ek het n kortisoon inspuiting gehad maar bly seer die plate wys die hoenderspoor moet ek laat sny want ek is bang

Reply to ronel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement