advertisement
Question
Posted by: Sue | 2009/04/30

Pyn in boud

Ek kry pyn op verskeie plekke rondom anus. Dit is erger as ek sit en loop. Dit voel partykeer of dit my stuitjie is wat pyn,maar ander kere is dit meer na die kant.Ek het kleinerige aambeie en gebruik salf daarvoor. Kan die pyn daarvan afkomstig wees?Dit is al ' n lang tyd so en meer ' n hindernis as pyn. Voel of dit deesdae meer gebeur.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sue
Jy moet liewer dat 'n dokter jou ondersoek, 'n rektale ondersoek is nodig om te kyk of die pyn van binne af kom, of van die bene of van die spiere van die bekken. As dit bekkenspier spasma is kan mens dit behandel met fisio. Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement