advertisement
Question
Posted by: Mattie | 2008/11/14

Pyn in borskas / bloed druk

Hi Dok

Ek het n bloed druk meter by die huis waarmee ek my eie bloed druk toets aangesien dit baie rond speel. Die laaste tyd is dit bietjie hoog so 136/106. Ek kry ook erge pyn in my bors kas. Reg in die middel, dit voel soos iets wat heeltemal te groot is in die spasie waar die pyn is. Ek is op geen medikasie van enige aard nie.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Mattie

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy 'n afspraak by 'n kardioloog maak vir 'n spannings EKG en 'n 24 huur ambulante bloeddruk meting.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement