advertisement
Question
Posted by: Shannon | 2012/10/24

Pyn in arm

Hi
Ek kry van tyd tot tyd pyn in my regter arm. In die vou van my arm is dit seerder en ook in my hand na my duim se kant toe. Soms kry ek needles en pins in my hand.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Shannon

Jy het heel waarskynlik 'n verwysde pyn, as gevolg van drukking op senuwee in jou nek. Ek stel voor dat jy 'n ortopeet vir x-strale van jou nek en moontlike MRI skandering, konsulteer. Moenie jou simptome ignoreer nie, aangesien naalde en spelde, 'n vroee teken van senuwee skade is. Intussen kan jy Robaxin en Myprodol gebruik om jou simptome te verlig. Robaxin sal die spierspasma verlig en Myprodol jou pyn. Hierdie medikasie is oor dit toonbank beskikbaar.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/04/25

as my man nou net 'n pyn in die regterarm af na sy regter hand toe gekry het. voel bietjie duislig en kry warm wat kan dit wees.

Reply to Anonymous
Posted by: rhentia | 2014/09/04

more ek kry n naald steek pyn wat kom en gaan in die regter kant arm vou wat is die oorsaak van dit ek is nogal bekommerd oor dit dus my eerste keer wat ek hierdie sort pyn ondervind??????

Reply to rhentia

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement