advertisement
Question
Posted by: sandra | 2010/07/08

Pyn in arm

Ek is ''n paar dae terug gediagnoseer met hoe bloeddruk. Ek het nou vir twee dae ''n vreeslike lam brandpyn in my arm en as ek slaap my been ook, Is daar rede tot kommer?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sandra
So brandpyn is baie keer agv 'n senuwee wat vasknyp in die nek of rug. As jy 'n sterk familie geskiedenis het van hartsiekte moet mens dalk maar net 'n EKG ook doen om hart probleme uit te skakel. Hoe lyk jou cholesterol?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Rita Kotze | 2010/07/15

Vreeslike brandpyn agter my blad en tot in my arm

Reply to Rita Kotze
Posted by: Cyberdoc | 2010/07/08

Hallo Sandra
So brandpyn is baie keer agv 'n senuwee wat vasknyp in die nek of rug. As jy 'n sterk familie geskiedenis het van hartsiekte moet mens dalk maar net 'n EKG ook doen om hart probleme uit te skakel. Hoe lyk jou cholesterol?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement