advertisement
Question
Posted by: Desire | 2007/02/27

Pyn en deurbraak bloeding

EK IS AL VIR DIE AFGELOPE 4MNDE OP MIRELLE!EK HET LAAS JAAR 'N SIST VAN MY REGTERKANSTE EIERSTOK VERWYDER!EK SUKKEL NOGSTEEDS MET SPOTTING EN PYN IN MY EIERSTOKKE!IS DUT NORMAAL?WAT VEROORSAAK DIE SPOTTING?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Mirelle is a low dose pill, so breakthrough bleeding can occur because the hormone levels aren't high enough. You may need a higher dose pill.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Diana | 2013/04/19

Naand dokter, Help asseblief. Na die geboorte van my tweeling amper drie jaar terug het ek gevra vir hist. Dit is geweier en ek is gesterliseer. Die afgelope ses maande is ondraaglik met bloed wat veral gebeur as ek my arms hoog optel. Dan die pyn wat so ondraaglik is en die afskeiding wat wissel na bloed en dan die dik swart bloed. Die pyn word behandel met pynpille al sit ek voor my dokter en huil van pyn. Ek kan regtig nie meer ek moet nou weer 'n doekie dra met die verskriklike dik swart afskeiding. Ongelukkig wil ek nie weer terug na my dokter omdat ek voel hy gee net pynpille wat help vir die pyn maar wat van die daad werklike oorsaak. Ses maande is baie lank met die pyn nog meer onverklaarbaar!! U dringende hulp asseblief.

Reply to Diana

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement