advertisement
Question
Posted by: Velma | 2006/04/21

Pyn bo-kant Linker Bors - Vrou

Ek hervaar die snaakste pyne net bokant en soms in my bors en aan die onder kant van my bors. Die pyn bokant my bors kom vir sekondes voor en dit voel soos 'n kloppende pyn, ek het die pyn vandag hervaar nadat ek 'n ver ent geloop het, maar dit kom gewoonlik enige tyd van die dag voor en nou meer gereeld as gewoonlik. Verder voel ek soms heeltemal duislig en kry warem gloede (Ek is 32 jr). Ek hervaar ook nou hoë bloekdruk, ek het my hele lewe reed medikasie gebruik vir lae bloedruk. Dit voel ook soms of my hart in my keel klop.

Ek is na my baba gediagnoseer met Artritise en weet nie of dit dalk verband hou met Artritise nie.

Ek was onlangs vir 'n EKG, al wat dit aangedui het is dat alles reg is.

Dankie vir U hulp

Groete

Velma van Wyk

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive


Hallo Velma,

Jy het definitief ‘n volle ondersoek nodig, en jou bloeddruk moet onder beheer gebring word. Wat jy beskryf mag ‘n tipe hartritme-steurnis wees, wat jou duiselig laat voel en iets soortgelyk aan warmgloede laat ondervind. Hierdie probleem kom net by tye voor, en mag nie op ‘n gewone EKG opgespoor word nie. Vir hierdie rede, en omdat dit behandeling van ritmesterunisse gekompliseerd is, moet jy deur ‘n kardioloog ondersoek word. Vra asb. jou dokter vir ‘n verwysing na ‘n kardioloog. Hy sal ook bloed toetse kan wegstuur om seker te maak dat die gloede tog nie vroeë menopause is nie.

Jy sê nie watter soort arthritis jy het nie, maar dit is bekend dat hartsiekte meer voorkom onder mense met aangaande inflammasie, so jy mag ‘n hoë risiko pasiënt wees..

Ek hoop jy word gou gehelp, en sal grag weer van jou will hoor oor die uitslae.

Sterkte.

HeartDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/06/30

Goeiedag Ek is i 19jarige dogter..het i kind.gedurende my verwagsperiode het dokterp ytgevind dat ek i uitgroeisel op my regtekant se eierstok het..na ek kla geboorte gegee ht het dit myni meer gepla nie...maar ek ervaar nu so amper i steek pyn oner linkerkant se bors mak my naar en voel duislig sal die hulp baie waardeur

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016/05/31

Hallo dokt... Ekt vir die afgelope 3 dae pyn in my bors as ek asem haal...dis voel soos iets wat vasteek....ek was by my dokt en hyt vimy pille voorgeskryf en reken dis stres wat dit kan doen en dan ook griep...wat kan dit anders wees..?

Reply to Anonymous
Posted by: jillian | 2016/02/01

Hi Ek is 16 jaar oud.op die ouderdom van agt toe het ek uitgevind ek ht n lekhartEk kry nu gedurig sulke snaakse pyne in my linkerkant se bors dit voel asof iets op my bors druk.Partykeer is dit soo dat ek ni eens kan asem haal ni en as ek le voel dit nog seerder.Ek wil net weet of dit normaal is en of ek bekommerd moet wees

Reply to jillian
Posted by: Karien | 2015/11/11

Wil net graag uit vind, my linker bors het vanaf gister so borrel/gis gevoel. Is dit normaal? Moet ek bekommerd wees? Dankie

Reply to Karien | 2 comments (hide)
Posted by: Karien | 2015/11/11

Hi dokter ek weet nie of my boodskap deur is nie. My linker bors het vanaf gister so borrel / gis gevoel. Moet ek bekommerd wees? Is dit normaal. Baie dankie

Posted by: Karien | 2015/11/11

Hi dokter ek weet nie of my boodskap deur is nie. My linker bors het vanaf gister so borrel / gis gevoel. Moet ek bekommerd wees? Is dit normaal. Baie dankie

Posted by: Anonymous | 2015/08/27

Hi dokter ek ervaar n pyn aan my linker kant se ribbes na die bors toe binne en bokant die bors my hart klop ook snaaks in rukke en ek sukkel met limf kliere ek was gister by my dr het hom vertel hyt my net antibiotika gegee niks vir my bors nie en ook nie hart getoets nie mar hy se vir my j kla jou hart is nie reg nie ne ek se ja mar hy toets nie my hart nie kan die kliere da mee te doen het

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013/11/29

hallo ek is clarinda, ek is 16 jaar oud , en kry sulke snaakse steek pyn in en om my linker bors, ek weet nie of dit my hart is en of dit my bors self is nie. ek lei aan lea bloedruk en die pyn is ook net in my linker bors geen ander plek nie , um ek is gesonde en kyk mooi na myself . enige raad

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement