advertisement
Question
Posted by: Lizzie | 2005/01/04

Pyn agter my knie

Ek het 'n arrige pyn agter my regter knie, presies in die vou. Ek voel dit net wanneer ek met my been gevou sit, en wanneer ek dit dan reguit maak. Dis regtig seer, dan moet ek dit eers 'n biedjie strek om dit weer reguit te kry sonder pyn, dieselfde as ek stok reguit met my been sit en hom dan buig, dan is dit ook pynlik. Ek moet bieg dat ek baie lief is om gevoude bene te sit (kruisbeen, bene opgetrek, asook met my been onder my) Ek het wel nog nie so gesit sedert die pyne begin het nie. Moet ek besorgd wees, en die dokter gaan sien?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lizzie, die beste sal wees om jou dokter te sien en seker te maak dis niks ernstig nie. Dit is waarskynlik inflammasie, maar dit mag ook iets soos ‘n Bakers kieste of selfs ‘n bloedklont wees. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement