advertisement
Question
Posted by: Andre | 2007/03/28

Pyn agter Linker blad

Goeie dag en ek hoop u kan my raad gee.

Ek was twee weke trug by die dokter. Sit met 'n pyn agter my linkerkantste blad wat onder my arm deurkom na vorentoe. Hy het my goed ondersoek , my bloed was klein bietjie hoog gewees. My gese ek sit vir te lang ure voor die rekenaar. Ek's van soggens 8 uur tot saans 8 uur aan diens meeste van die tyd. Hy het voorgestel dat ek meer af vat by die werk en gaan stap en na my gesondheid begin kyk. Wat my baas toe ingestem het , ek gaan stap nou daagliks. Oefen en eet gesond. Ek's nog bietjie bekommerd oor die pyn agter by blad wat nog nie weg is nie. Is dit moontlik stres of waaraan kan dit toegeskryf word. Ek moet volgende week weer die dokter gaan sien.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Andre
Het jy 'n long x/straal gehad - ek dink tog dit sal 'n goeie idee wees. As dit normaal is en die dokter dink dit is spier verwant sal bietjie rug fisioterapie waarskynlik help.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/02/23

ek TB n asma n kry vreeslike borspyne...kan iemand my raad gee...

Reply to Anonymous
Posted by: wilma | 2015/10/05

Ek ht pyn agter my linkerblad kani asem haal ni dan is dt bja seer, as ek le of sit is dt beter. Wat kan dt wees??

Reply to wilma
Posted by: janine | 2015/08/13

Ek bly kry steek Pyne after my blad. Dit kom en gaan heeltyd vir die laaste 2 weke.elke nou en Dan is dit in my sy ook Kan iemand my dalk help?wat is dit?asb?

Reply to janine
Posted by: Anonymous | 2014/06/20

Goeie more,ek het die pyn agter my linkerblad van verleded sondag,kan dit dalk n wind wees of miskien iets te doen met my long,Soek hulp asb

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement