advertisement
Question
Posted by: RONEL | 2008/01/17

PYN

EK HET N VERSKRIKLIE PYN IN MY MAAG, MAAR DIE PYN IS NET ONDERKANT MY BORSTE. PARYKEER IS DIT REGOOR MY MIDDEL-LYF. DIE PYN IS SO ERG DAT EK NIE KAN EET OF WATER DRINK NIE, EK GOOI OP EN WORD GEREELD NAAR, AS EK DIE VOLGENDE OGGEND OPSTAAN DAN IS DIE PYN WEG, MAAR KOM WEER TERUG. DIT VOEL OF EK DIE HEEL TYD IN MY MAAG GESLAAN WORD EN DAN SUKKEL EK OM ASEM TE HAAL AS DIT GEBEUR. DIT VOEL OOK OF EK DIE HEEL TYD SOIBRAND HET, EK IS BANG DIT IS DALK N MAAGSEER.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ronel
Dit klink baie verdag van ‘n maagseer, jy moet asb vir jou GP vra om te reel dat jy die kameratjie sluk ( dis eintlik ‘n baie dun buisie waarmee hulle in jou maag kyk, dis ongemaklik maar glad nie seer nie. Party dokters doen dit sommer onder ‘n ligte narkose, dan weet jy nie eers daarvan nie) Dit is heeltemal behandelbaar en jy hoef nie ‘n dag langer te “suffer” nie!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Welma | 2008/02/05

Ek sukkel ongelooflik met pyn op my maag - onder my borste. ek het baie sooibrand. ek gooi aaklige geel goed op en my maag werk ook sulke snaakse geel goed. Dit voel ook soms asof die pyn om my maag na my rug toe wil beweeg. ek sukkel ook met hoofpyne - weet nie of dit iets hiermee te doene het nie. Kan dit 'n maagseer wees of 'n breuk?

Reply to Welma

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement