advertisement
Question
Posted by: CURIOUS | 2007/02/14

PYN

My bloeddruk is vir afgelope tyd 190/110 waarna ek op lisinapril gesit maar my gesig het geswel van dit. Bloeddruk het afgekom na 170/95 is nou op lixamide een 'n dag. Maar kop is gedurig dronk of dit voel of ek van balans af is. Nou en dan voel dit of ek wil omkap. My hooikoors is erg in die laaste tyd. Is die dronkheid agv my sinusse of my bloeddruk. Help!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe Curious
Bloeddruk dronkheid is 'n "flou val" dronkheid ( word swart voor jou) en sinusse/hooikoors dronkheid is vertigo of draai duiseligheid ( van balans af).
Maar miskien akkordeer die pille nie lekker met jou nie - laat jou dokter net mooi kyk of daar nie iets anders is wat jy kan gebruik nie - die 170/95 is nog steeds te hoog!
Beconase aqeous neussproei twee maal 'n dag werk goed vir chroniese hooikoors, maar dan moet jy dit daagliks gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement