advertisement
Question
Posted by: sammy | 2007/12/07

puisies

ek soek medikasie vir puisies wat agter my kop is,die hare groei deur die puisies.dit juk dan verskriklik.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sammy

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Jy sal jou huisdokter moet besoek sodat hy/sy 'n orale antibiotika, sowel as 'n topiese antibiotika (wat aan die area gesmeer moet word), vir jou kan voorskryf. My voorstel is Doxitab 100mg twee maal per dag, vir 'n periode van 14 dae, sowel as Bactroban Topikale room vir aanwending aan die geaffekteerde area.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Lolita | 2008/11/25

My 16-jarige dogter gebruik daagliks Cal Mag + Kalsium-aanvulling. Dokter het nou vir haar Doxitab voorgeskryf vir aknee (1 X per dag). Ek het ê rens gelees dat kalsium en hierdie medikasie teen mekaar werk. Dit is ook nou al twee maande later en ek kan nie sien dat die vel enigsins verbeter nie.

Reply to Lolita

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement