advertisement
Question
Posted by: Magda | 2004/10/06

Proteien Dieet

Ek sien in baie van hierdie vrae/antwoorde word gepraat van 'n Proteien dieet. Ek het ook gehoor dat die mense sê dat dit werk. Waar kan ek so 'n dieet kry, of iemand kontak. Of het hierdie dieet 'n spesifieke naam. Is dit miskien die Atkins dieet waarvan almal so praat. Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Magda
Wees baie versigtig met hierdie hoë-proteïendieet want dit is potensieel gevaarlik. Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Weight loss' en 'Diet Detective' en lees die artikel oor 'Dr Atkins - What do Scientific Studies show'. Probeer liewer 'n lae-vet, hoë-vesel dieet (kliek op 'Diet' en 'Weight loss' en 'Slimming Diet' vir 'n kopie) en kombineer dit met gereelde oefening (sluit aan by 'Walk for Life' or 'n goeie gimnasium).
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Bolph | 2004/10/06

Weet nie of jy al gehoor het van Dr. David Heber nie, hy is tans die No1 dokter in die VSA ivm gewigs probleme en het onlangs 'n boek L.A.Shape diet vrygestel. Baie goed en verduidelik alles.

Ek sal ook voorstel dat die dietdoc dit dalk lees.
Lekker dag verder en sterkte met jou soektog.

Reply to Bolph
Posted by: mor | 2004/10/06

skakel 768-7239

Reply to mor

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement