advertisement
Question
Posted by: H | 2007/11/27

Prostaat - verw.2160

Geagte Dr.Bets
My huisdokter het 'n IVP gedoen, maar niks gekry nie waarna ek na 'n uroloog verwys is wat 'n inwendige sonar van agter gedoen het en toe ook 'n kamera van voor ingesit het waarna hy toe gese het dat dit ontsteking in die prostaat is. Die pille wat hy vir my gegee het is Pur Bac (groot wit tablet). My huisdokter het ook vir my Utim 400 voorskryf, maar dit voel nie of die medikasie enigsins werk nie. Ek drink ook scopecs en stopyn vir die pyn, maar niks raak beter nie.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo H
Probeer 'n anti-inflammatoriese middel soos Voltaren of Brufen bysit by die Scopex en Stopayne, as jy nie daarvoor allergies is nie - onthou net om dit nie op 'n lee maag te neem nie. Jy kan vit C 1000 mg, Foliensuur en Kalsium aanvullings ook bysit. Onthou sommige prostatitis infeksies kan tot 3 maande neem om op te klaar, so wees maar geduldig met die antibiotika. Vermy Koffie, alkohol en speserye as moontlik.
Sien ook http://familydoctor.org/online/famdocen/home/men/prostate/581.html
Sterkte!
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cv | 2007/11/28

My GP het ciploxx 500 voorgeskryf en die uroloog xatral xl 10 wat verligting gebring het, toe lees ek op die internet van saw palmetto 'n natuurlike produk, is nog nie deur die hele pak nie en dit voel asof dit werk.Dankie aan Dr. Bets ek het nie geweet koffie ,speserye en alkhol moet vermy word nie.

Reply to cv

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement