advertisement
Question
Posted by: Suzy | 2008/06/01

PROSTAAT

My man urineer nie aaneenlopend nie en wanneer hy urineer klink dit iets soos prr......prr....prr. Hy se dit klink nog altyd so. Sowat 'n week gelede het hy begin kla van 'n pyn wat vir hom voel soos 'n niersteen. Dit pyn het egter dieselfde dag verdwyn, nadat hy Myprodol en Buscopan gebruik het. 'n Paar dae later het hy gekla van 'n pyn in sy testikels en dat hy voel asof hy wil urineer, maar wanneer hy toilet toe gaan, kom daar niks uit nie. Die pyn het ook verdwyn. Kan dit moonlik protaatklier probleme wees (hy is 44) of sou hy dan permanent pyn/ongemak gehad het.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jou man 'n afspraak met 'n uroloog maak, sodat sy prostaat ondersoek kan word. Hy kan 'n prostitis he (inflammasie van die prostaat) of vergroting van die prostaat.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: billy | 2008/06/02

Suzy jou man moet so gou as moontlik by 'n uroloog uitkom ek het dieselfde gehad en ek het imflimasie van die prostaat gehad soos Dr Anrich alreeds vir jou gese het.Ek wou eers nie gaan nie en het allerhande pynpille gedrink, maar die pyn raak net erger en nou na omtrent 'n jaar is dit soort van reg ek sukkel nog soms met blaas infeksie.

Reply to billy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement