advertisement
Question
Posted by: H | 2007/11/27

Prostaat???

Ek het geweldige pyn in my penis, regter nier en regter testikel.
DIe uroloog het my ondersoek en hy se dit is ontsteking in my prostaat, maar ek drink al 3 weke sy medikasie en dit help nie.
As ek urineer is dit baie seer en sowel as ek omgang het.
Ek is in en uit die hospitaal maar niemand is seker wat ek met my fout is nie. Kan u dalk help?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Beste H
Nierstene kan vir jou 'n verwysde pyn in die testis af gee - het jy dalk 'n sonar gehad van die nier en buik?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: cv | 2007/11/27

Ek weet wat jy deurmaak, het dieselfde probleem gehad, ek weet nie watse medikasie jy gekry het nie.Sal soek na die name wat ek gekry het en dit het gehelp.Laat weet wat jy drink.

Reply to cv
Posted by: cv | 2007/11/27

Ek weet wat jy deurmaak, het dieselfde probleem gehad, ek weet nie watse medikasie jy gekry het nie.Sal soek na die name wat ek gekry het en dit het gehelp.Laat weet wat jy drink.

Reply to cv

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement