advertisement
Question
Posted by: Millie | 2006/08/01

Problem since birht off my baby

Ek het u raad nodig. Ek en my man het in die verlede omtrent nooit siek geword nie maar vandat my baba 'n jaar gelede gebore is word ons so elke twee maande siek (sinus seer keel ens.) Ons baba is baie woellig en word nog deur die nag wakker (so ons slaap nie deur in die nagte nie) Kan dit mens se weerstand afbreek en wat kan mens doen om nie so gereeld siek te raak nie. Ek het al twee keer gegaan vir 'n vol bloed telling en dan se die dr daar is niks verkeerd ek het net 'n yster tekort (hy het vir my iets gegee daarvoor.)As daar iets groot fout is met mens sal dit wys in die volbloed telling toets?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Lack of sleep can break down your resistance. This would not show on a blood count. Try using a good vitamin tablet such as Viral C.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement