advertisement
Question
Posted by: Bienk | 2007/03/02

Probleem met been

Haai

Ek het gister dood gewoon soos altyd by my tafel by die werk gesit. Skielik toe voel my regter been lammerig. Ek het opgestaan en my been was so seer. Van my lies tot by my knie. Kon skaars loop. Het gaan oefen en my bene en lyf het nie stabiel gevoel nie. Het n effense bewing in my lyf gehad. By die huis gekom en my been het lam gevoel as ek gaan le het. Vanoggend was dit baie beter en net effens seer. En van midoggend af is my vel aan die agterkant bokant van my regter heup seer by aanraking. Ek het geen idee wat dit kan wees nie...

Het U enige idee wat dit dalk kan wees. Ek kan byvoeg toe ek gisteroggend wakker geword het, was daar n spinnekop langs my op die bed. Maar ek het niks bytmerke op my lyf opgemerk nie...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bienk
Dit klink nou tipies soos 'n "slipped disc" in jou rug wat op die senuwee druk. Laat jou dokter kyk - jy het dalk fisioterapie nodig.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement