advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2008/05/21

Pro-BNP: min en maks

GP het nie gebel nie, so ek sal haar more skakel om te hoor wat die plan van aksie is.

Simptome het nog nie verander nie. Rustend HR nogsteeds 120+, duiselig en BP laag (87/55). Dis nogal moeilik om in die aand aan die slaap te raak want dan voel ek dit die ergste en is bewus van die ekstra sistole wat ek as 'n misslag ervaar.

My Pro-BNP telling is 218. Wat presies bepaal die toets en wat is die normale perke - min/maks. Dit blyk haar grootste bekommernis te wees. Sy is van meing dat ek dalk in A-fib kan wees.

Dankie Doc.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Die toets bepaal die graad van hartversaking - die min en max waardes hang af van die lab, jou ouderdom, jou geslag en 'n klomp ander faktore, so ek kan ongelukkig nie vir jou die uitslae interpreteer nie. Die verwysende waardes is gewoonlik gedruk op die lab vorm. As jy in Atriale fib is sal dit jou simptome verklaar - het sy 'n EKG gedoen om te kyk?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement