advertisement
Question
Posted by: Director | 2007/02/21

Previous relationship

Hi daar,

Kan `n vorige verhouding (6 maande terug) `n persoon SOVEEL skade berokken dat die persoon nie kans sien vir `n nuwe verhouding met `n nuwe wonderlike persoon nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

We all vary in how rapidly we recover ( and in how completely ) from the hurt of a break-up ; by 6 months someone quite reasonably might not be able to face a new committed or serious relationship yet.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Direkteur | 2007/02/21

Literally - "Can a previous relationship - 6 months ago - damage a person to the extent that the person sees no hope for a new relationship with a new wonderful person?"

What he/.she really means - "I am so peed off that the person I like has been hurt his his/her ex that he/she won't take notice of me"

What he/she really thinks "I wish that sod that hurt this angel will fall off the top of a tall building. I'm wearing my best stuff and he/she still does not notice me. Me. Gorgeous me . Huh!"

Reply to Direkteur
Posted by: P | 2007/02/21

Ja, sekerlik het die persoon tyd nodig om oor dit te kom, daar is verskeie redes en dinge wat verkeerd gegaan het en wat die persoon moet uitsorteer. Afgesien van bitterheid, haat, selfvertroue, wantroue, verlange ens. is een probleem ook as die persoon die een is wat afgesê is en erg verlief was, sal die persoon vir lank die nuwe persoon vergelyk en die vorige persoon op 'n troontjie plaas en net die mooi dinge onthou, dan sal niemand ooit by die herinneringe van die vorige "wonderlike" persoon kom nie.

Ek vertel jou nou eintlik hoe die nuwe persoon tweede gaan kom as gevolg van die persoon se gedagtegange ens. Wat die persoon self betref wat die skade opgetel het, gaan dit tyd vat, die koppie moet uitgesorteer word, en ongelukkig is die eerste persoon of so wat daarna ontmoet het, die wat gebrui word om die helingsproses te help meebring, en in die proses voel die persoon nie aangetrokke tot die nuwe ene nie, omrede sy/haar ko nog nie skoon is nie.

Maar maak nie saak hoeveel hartseer so 'n persoon in sy/haar gedagtes ervaar van die vorige persoon nie, tyd heel alles. Self waar iemand 'n beminde aan die dood afgestaan het, en daar geen rede vir negatiewiteit teenoor daardie persoon is nie, sal tyd die persoon weer kry om op iemand anders te fokus. Dit vat maar net lank.

Reply to P
Posted by: English | 2007/02/21

Please translate to english if possible.

Reply to English

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement