advertisement
Question
Posted by: Ronel | 2007/03/01

Prem op 26w van nr27

Het nou 'n hartklep probleem. Sal iemand asb vir my inligting gee. Hy het ook nou sy melk opgebring. Loop dit hand aan hand met die hartklep probleem of is dit iets anders?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Hallo Ronel

Nee, die twee is verskillende probleme, maar hulle beinvloed mekaar wel. As hy nie se melk inhou nie, gaan hy meer moeg word, want die nutriente is baie belangrik vir hom. Is hy nog in die hospitaal? Indien wel, moenie te bekommerd wees nie. Dit word alles gemonitor en as hy te moeg word, sal hulle vir hom 'n druppie gee, totdat hartletsel opgeklaar het of reggemaak is.
Groete
Welma

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: T | 2007/05/16

Stem saam, myne ook op 26 weke gebore, nou 7 maande oud. Ek het al die melk onder die son probeer, NAN HA het vir ons gewerk, dis duur, maar die moeite werd. Het ook reflux gehad, geskree sonder ophou toe ons uiteindelik na 2.5 maande huistoe is. Het maar 1.180 geweeg met geboorte en 1.7 met ontslag. Weeg nou 6.3! Dinge word beter, hou moed, alles neem langer, maar doen uiteindelik. Hy eet baie goed.

Reply to T
Posted by: T | 2007/03/09

Baie prem babas sukkel met reflux ook. Myne is op 26 weke gebore en was 2.5 maande in die hospitaal. Is nou by die huis en bring nogsteeds somtyds sy voeding met 'n boog op. Mens leer wat geduld is as jy 'n prem gehad het. Sterkte

Reply to T

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement