advertisement
Question
Posted by: nicci | 2007/02/21

prem baba en oortjies

my dogtertjie is op 32weke gebore en het 1,7kg geweeg. sy is nou 11 maande oud en weeg 7,5 kg. sy sukkel egter vreeslik met haar oortjies, sy het omtrent een maal per maand middeloorontsteking. sy het alreeds pypies in albei oortjies gekry, maar sy kry nogsteeds kort-kort ontsteking. wat veroorsaak dit, en kan dit wees dat sy klein is en dus meer vatbaar vir siektes en ontstekings?? ek borsvoed haar nogsteeds.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Hallo Nicci
Borsvoed is die beste wat jy kan doen. Verander bietjie haar posisie dat sy meer regop is wanneer jy voed (maw beentjies hang na jou bene en oortjies is in 'n horisontale lyn). 'n gebrek aan beweging dra soms by tot middeloorontsteking. Probeer baby gym (www.babagym.com) vir inligting oor hoe om haar te beweeg. Premmie is meer geneig tot siekte tot so 2 - 4 jaar oud.
groete
Welma

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement