advertisement
Question
Posted by: ilze | 2004/11/13

pregnant test.... how reliable????????????????

my siklus was vanaf 2 - 6 Nov...my borste het egter begin sensitief en "groter" geraak sedert 7 nov. dit is so sensitief dat ek in die aand met 'n sportbra moet slaap. ek het 'n tuis swangerskap toets gedoen en dit was negatief. my borste is nou al vir 'n week so seer.

Kan iemand help... ek stress my dood... en die gewag om te kyk wat volgende maand met my siklus gaan gebeur dryf my teen die mure uit.

Hoe betroubaar is tuis swangerskap toetse??????????

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

If your period started on November 2nd, then you would only expect to ovulate around the 16th, so it is highly unlikly that you are pregnant, and the test is very lilely to be accurate.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: lerita | 2004/11/15

Dit klink vir my asof jy 'n skynswangerskap beleef. Ek het destyds ook dieselfde simptome gehad en was nie swanger nie. Die tuis swangerskap toetse is baie betroubaar. Miskine moet jy dalk net dubbel seker maak as jy die resultaat weet sal die simptome ook verdwyn

Reply to lerita
Posted by: hotty | 2004/11/14

Ek stem saam met Mpumi, ek het self bietjie simptome, het die tuis toetsie geneem en dis negatief, so ek wag nou maar tot einde Nov dan sal ek nog een neem en dan dokter toe. Soos sy gese het, MOENIE stress, want as jy te veel stress is die moontlikheid baie groot dat jy nie jou periods gaan kry nie en dit gaan jou nog meer deurmekaar maak, so RELAX LADY en 'LET NATURE TAKE ITS COURSE'. Sterkte en onthou die beste geskenk vir 'n vrou is 'n kind, so dink positief en onthou net jy is nie die enigste een nie so dit kannie so erg wees nie! Ons vrouens gaan almal saam deur al die nonsens, maar alles gebeur met 'n rede!

Reply to hotty
Posted by: mpumi | 2004/11/13

In my knowledge a pregnancy blood tests is more accurate than a HPT..... my advice would be to take another test after 5 or 7 days if still negative but yu feel pregnant take the blood test and PLEASE DONT STRESS.... good luck

Reply to mpumi

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement